Olive Tree Junction - St Francis Bay Olive Tree Junction - St Francis Bay

n Moerse welkom aan al ons Gaste en Kastemers. Mag ieder en elk hiervandaan gaan met ‘n gevoel van lekkerte, al is dit lekker koop, lekker eet, lekker gesels net so lank als lekker is of was.

Al is dit sonder Eish en Klippies, maar die gevoel van lekkerte moet sommer so wys op die gesigte van ons kastemers.

Al dan nie moet daar ‘n plan gemaak word om die gevoel in die gebeente te kry. Met lekker kos of ‘n wyntjie, selfs met boeretroos kan ‘n moerse verskil gemaak word.

The visit of ’n moerse leka time! Come late, come hungry! What about a laugh or two. If you want to cry its ok, but this you will do alone.
Wat Pomp?
Click to View Our Face Book Page